Skoolure

07:25-13:30 (Ma – Vry)

Kontak

011 888 4556

E-pos

ontvangs@unika.co.za

Ons Graad 1’s van 2026 begin hul skoolreis…

’n Spesiale eerste skooldag Vandag was ’n besonderse mylpaal by Laerskool Unika toe ons Graad 1-leerders van 2026 hul heel eerste skooldag aangepak het. Hierdie dag word jaarliks anders gereël om die eerste skoolweek rustiger te maak en om hulle van die begin af...