Skaak

Laerskool Unika bied skaak aan vir leerders van beginners tot gevorderde spelers.  Gedurende die derde kwartaal neem spelers deel aan die JNW Liga.  Laerskool Unika bied ook jaarliks 'n familie byeenkoms aan.

registreer op              en ontvang nuus soos dit gebeur