Personeel

LAERSKOOL UNIKA het 'n uitmuntende onderwyskorps wat elke kind se akademiese vordering sowel as hul emosionele welstand op die hart dra.  Elke kind word as 'n individu gesien.  Ons personeel is passievol en handhaaf 'n gesonde balans tussen akademie, sport, kultuur en pret! 

Ons onnies is skerp!

registreer op              en ontvang nuus soos dit gebeur