Landloop

LANDLOOP
Landloop neem plaas tydens die derde kwartaal. O/9 tot O/14 neem deel aan die offisiële liga. Landloop is een van 2 sporte by Unika waaraan O/14’s mag deelneem. O/7 en O/8 neem deel in hul eie vriendskaplike wedlope. 

O/9 en O/10 hardloop 2km, terwyl die O/11’s en O/13’s 3km aflê en die 0/14's 4km. Daar is vier liga-byeenkomste waar sowat 40 skole teen mekaar meeding. Die eerste 6 atlete dring deur na die D10-kampioenskap en die atlete wat daar onder die eerste ses plekke eindig, dring deur na die Gauteng-Kampioenskap. Atlete van O/10 en ouer mag aan die SA-kampioenskap deelneem.

registreer op              en ontvang nuus soos dit gebeur