Unika bied krieket aan vir O/7 tot O/13-spelers.

O/7 en O/8-spelertjies speel mini-krieket wat tydens die derde kwartaal plaasvind. Dis lekker om te sien dat daar dogtertjies is wat ook deelneem!

O/9 tot O/13 (die eerste span en tweede span) speel gedurende die derde en vierde kwartaal in die Johannesburg Noordwes-liga. Privaat- krieketafrigting is addisioneel beskikbaar reg deur die jaar.

Navrae: sport@unika.co.za

Laerskool Unika het in elke onderdomsgroep vanaf 0/9 toto 0/13 'n onderwyser/afrigter  wat as keurder dien om spelers te identifiseer om aan die die Noordwes-span se proewe deel te neem.  Unika lewer elke jaar spelers op vir die Noord-Wesspan. Die Noord-Wesspan  speel in toernooie tydens die Septembervakansie, asook in Desember.  Alle spelers wat die Noord-Wesspan haal, kry erkenning by die toekenningsaand.
 

Krieket

registreer op              en ontvang nuus soos dit gebeur