Hokkie

Laerskool Unika bied hokkie aand vir seuns en dogters vanaf graad 1. Hokkie word beoefen in die 3de kwartaal.  Liga wedstryde word deur die loop van die kwartaal gespeel.

Hokkie klinieke word jaarliks aangebied vir seuns en dogters.

Mini-Hokkie

Mini-hokkie word aangebied om vir die spelers vaardighede aan te leer en om 'n liefde vir die sport aan te moedig en ontwikkel. Mini-hokkie spelers neem deel aan verskeie toernooi.

Senior Hokkie 

Unika seuns en dogters speel vanaf 2013 hokkie as 'n amptelike sport .  Wedstryde vind plaas op Vrydae by Laerskool Louw Geldenhuys. 

Entoesiasme vir seunshokkie neem elke jaar toe en die seuns gebruik vaardighede wat aangeleer word in die laerskool as basis vir hoërskool-hokkie.


 

registreer op              en ontvang nuus soos dit gebeur