LAERSKOOL

LAERSKOOL

LAERSKOOL

Akademie

"EDUCATION IS THE MOST POWERFUL WEAPON WHICH YOU CAN USE TO CHANGE THE WORLD." – NELSON MANDELA

Akademie is die top prioriteit by Laerskool Unika. ‘n Sterk akademiese fondament is ononderhandelbaar en daarom ontsien ons geen moeite om vir ons kinders die beste moontlike leerervaring te gee nie. Dit strek van toegewyde onderwysers tot leerderondersteuning tot erkenning vir besondere akademiese prestasies. Tegnologie word gereeld opgegradeer en aangewend om die klas- en leerervaring meer sinvol en effektief te maak.

Deur goeie onderrig lei onderwysers leerders tot by ‘n punt waar hulle met self-effektiwiteit en onafhanklikheid kan leer. Sodoende is hulle gereed om hul hoërskoolloopbaan aan te pak met selfvertroue en 'n stewige grondslag.

 'Ons wil nie net ons kinders se emmers volmaak met waters van inligting nie. Ons wil ‘n vuur in hulle aan die brand steek om ewige leerders te word. Inderdaad, leer is lekker!' - Yeats

kennis is mag

registreer op              en ontvang nuus soos dit gebeur

14680652_1202171633139405_63726563297337