Nuus
Ons Graad 1’s van 2026 begin hul skoolreis…
’n Spesiale eerste skooldag Vandag was ’n besonderse mylpaal by Laerskool Unika toe ons Graad 1-leerders van 2026 hul heel eerste skooldag aangepak het. Hierdie dag word jaarliks anders gereël om die eerste skoolweek rustiger te maak en om hulle...




