Skooldrag

WINTERSDRAG

Seuns

Swart toerygskoene

Grys lang kouse met koningsblou en geel strepe

Grys langbroek

Blou langmouhemp

Unika skooldas

Trui

Moulose trui (opsioneel)

Skoolbaadjie (opsioneel)

Unika "drimac" met skoolwapen (opsioneel)

Dogters

Swart skoolskoene

Vlootblou "lycra" broekiekouse met blou rompie óf

Vlootblou-langbroek en lang grys kouse met koningsblou en geel strepe

Blou langmouhemp

Unika skooldas

Skooltrui

Moulose trui (opsioneel)

Skoolbaadjie (opsioneel)

Unika "drimac" met skoolwapen (opsioneel)

Haarbenodigdhede: koningsblou

SOMERSDRAG
Seuns

Swart toerygskoene (kinders mag kaalvoet loop)

Grys lang kouse met koningsblou en geel strepe

Grys kortbroek

Blou kortmouhemp

Unika skooltrui of moulose trui

Dogters

Swart skoolskoene (leerders mag kaalvoet loop)

Blou kouse

Geruite rokkie met koningsblou kraag, mou en gordel

Koningsblou ski-broekie

Haarbenodigdhede: koningsblou

SPORTDRAG

Die Unika sweetpakbroek en -baadjie word saam met sportdrag gedra.

Atletiek - seuns en dogters

Koningsblou hempie met Unika embleem

Koningsblou sportbroekie met Unika naam

Huissport: geel, blou of wit t-hemp (vir die span) en wit / blou broekie

TENNIS

Seuns

Wit tekkies

Wit kouse

Blou Unika sportbroekie

Wit Unika gholfhempie

Unika pet (opsioneel)

 

Dogter

Wit tekkies

Blou kouse

Blou Unika rompie

Blou Unika moulose hempie

HOKKIE / MINI-HOKKIE

Unika koningsblou rompie met bypassende hempie met Unika embleem

Hokkie kouse (blou kouse met Unika embleem)

Tekkies

Mini-hokkie: Blou Unika sportbroekie 

Unika gholfhemp ,

Blou Unika kouse  

tekkies

KRIEKET / MINI-KRIEKET

Wit Unika gholfhempie 

Wit kortbroekie

Blou  Unika kouse

Moulose skooltrui (opsioneel)

Kopskerm verpligtend

Mini-krieket:

Blou Unika sportbroekie

Unika pet is verpligtend 

Kopskerm verpligtend 

NETBAL / MINI-NETBAL

Tekkies

Blou kouse

Koningsblou Unika rompie met blou Unika hempie moulose hempie

Mini-netbal: Wit Unika gholfhemp met blou Unika sportbroekie

tekkies met kort Unika sokkies

RUGBY / WELPIERUGBY

Wit kortbroekie 

Unika voorsien rugbytruie

Kaalvoet

VOORTREKKERS

Gemaklike spandrag soos bepaal deur elke span. Formele drag soos op foto

registreer op              en ontvang nuus soos dit gebeur